Tuesday, October 30, 2007

White Power & Rise and Fall of the National Party

Hot off the press! Christi van der Westhuizen's long awaited book White Power & Rise and Fall of the National Party is soon to be published.


White Power invite - JHB
Originally uploaded by BOOKphotoSA.


It promisses to be a thought provoking read, from a very eloquent and critical Afrikaner.

Those of you that are lucky enough to be in Johannesburg can go to the book launch on the 6th of November at Constitution Hill.

Here is the Sowetan's review.

1 comment:

  1. Geagte lesers,

    Dit was met absoluut amusant om die twak te lees wat Christi van der
    Westhuizen kwyt raak in Rapport van 18 November in 'n artikel oor haar
    nuwe boek.

    Ek haal aan: "Die konstruksie van witheid het wit kolonialiste toegelaat
    om hulself voor te stel as 'beskaaf' en, later as die 'uitvinders' van
    demokrasie en menseregte - hoewel demokrasie en respek vir basiese regte
    universele waardes is wat voorkom - en voorgekom het - regoor die planeet
    in verskillende kulture en plekke"

    Watter uiterse onssin, kan mens werklik jouself soveel nonsens in die kop
    begin praat dat jy dit self begin glo? En dan nog met sulke belaglikke
    stellings probeer om boeke te verkoop en geld te maak?

    My liewe Christi, ek daag jou om slegs een vorm van demokrasie in
    pre-koloniale Afrika aan my uit te wys. Het die stamme van Afrika gereeld
    demokrasie beoefen, mekaar gerespekteer en omgegee oor die individu se
    regte en belange?

    Of het hul konings gehad wat na wille keur vrouens geneem het as teken van
    rykdom, mans laat doodmaak het as gevolg van persoonlikke smart na 'n ouer
    se dood (Shaka)?

    Waar kom jy aan jou idees? Jy ken blykbaar nie jou geskiedenis so goed as
    wat jy dink. Glo jy maar die twak wat jy skryf, en jy kan nog 100 boeke
    daaroor skryf, dit gaan geen verskil maak aan wat werklik gebeur het in
    donker Afrika deur die eeue nie.

    Ja, ek is wit, en ek is trots om wit te wees en ja - wit simboliseer
    intellek en vooruitgang. As dit nie vir die wit verstand was nie, het jy
    nie 'n komper gehad om jou sielewroeging op uit te hammer nie.

    Dink daaraan.

    Jaco Fourie
    jf2330@webmail.co.za

    ReplyDelete